Strand Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strand Studio is in Strand, 'n kusdorp ongeveer 50 km van Kaapstad af geleë. Strand is 'n gewilde bestemming vir strand- en watersport. Dis ideaal vir gaste wat wil wegbreek van die besige stadslewe af.

Die eenheid bied gerieflike selfsorgverblyf met slaapplek vir 2 gaste, en daar is 'n ekstra kamer vir nog 'n gas. Die eenheid het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n TV en alarmstelsel.

'n Wassery, braaigeriewe en 'n pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Strand Studio is net 150 m vanaf Strand se gouemyl-strand en talle restaurante, dis ook net 4,5 km van Somerset Mall af. Die eenheid is stapafstand vanaf die Pick n Pay-sentrum in die dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strand Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za