Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Beach Villa

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Picklestraat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strand Beach Villa is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in die Strand, 'n prentjiemooi kusdorp aan die voet van die Hottentots-Hollandberge, tussen Macassar en Gordonsbaai in die Wes-Kaap.

Die eenslaapkamerwoonstel op die vyfde verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort en 'n bad. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met beperkte DStv-kanale (die volle DStv-pakket is opsioneel) in en daar is 'n balkon met 'n see-uitsig. Parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit Strand Gholfklub, Somerset Mall, Cheetah Outreach, Helderberg-wynlandgoedere, Strand Waterworld en die Hottentots Holland Natuurreservaat in.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Beach Villa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Strand Beach Villa
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Abdullah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 7

Ligging

  • Picklestraat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Picklestraat 14, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZDZlOWQxLTM3NDQtNGYwYi1hYWI5LWZiMmFjZTExYzg2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 14 Pickle Street Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.11702544102 18.827860162566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem