LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Holiday Apartment | LekkeSlaap
+5

Strand Holiday Apartment

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Youngstraat 13 , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Strand Holiday Apartment is 'n selfsorg-ateljeewoonstel wat in 'n veilige gebou geleë is, net 5 minute se ry vanaf die strand, restaurante en winkels teen die kus.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank, lessenaar en 'n klerekas. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien. Die sitkamer het 'n rusbank en 'n platskerm-TV met plaaslike kanle. Daar is veilige aangewese parkeerplek vir 1 voertuig.

Strand Holiday Apartment is ook net 10 tot 15 minute se ry vanaf Water World, Strand Gholfklub, Cheetah Outreach en Somerset Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir Strand Holiday Apartment
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Youngstraat 13 , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Holiday Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Youngstraat 13 , Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzZjc3NDA1LTJiODItNGQxYy04YjMzLTJjNDkyMDdiOWFjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 3) 12 5 1 4 13 Young Street Unit 8 Juanita Court 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.1135 18.8324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!