LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Idyll | LekkeSlaap
+43

Strand Idyll

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Imhoff-weg 5, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Strand Idyll is 'n selfsorghuis in Kommetjie, net 1 erf van Die Kom ? Kommetjie se seefront af. Die eiendom is naby die Outerkom-branderplankryplek en ook naby winkels, koffiewinkels en restaurante.

Die huis is geskik vir tot 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Een volwassene of 2 kinders kan op versoek op die dubbelslaapbank in die derde slaapkamer slaap.

Die groot oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea het 'n dubbelkaggel in die middel van die vertrek. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n Smeg-gas- én elektriese stoof toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die knus leefarea het gemaklike sitplek. Die leefarea lei na 'n sonnige dek en 'n onomheinde swembad wat deur 'n inheemse tuin omring is.

Daar is 'n windbeskutte braai-area onder die 100 jaar oue melkhoutbome. Daar is 'n buitestort met warm en koue water vir duikers en branderplankryers wat die seesand wil afspoel. Daar is ook 'n enkelmotorhuis en parkeerplek op die perseel is vir 1 ekstra voertuig of 'n boot beskikbaar.

Klein- tot mediumgrootte honde sal op versoek oorweeg word. 'n Weeklikse lisensie en sleutel om bote te water te laat kan op versoek en teen ekstra koste gereël word, mits die nodige skipperslisensies en -sertifikate getoon word. 'n Skoonmaker is op versoek beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Idyll sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Van Imhoff-weg 5, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Imhoff-weg 5, Kommetjie, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0066e585ec2d67a0ff8bf3c271e9fc336bcc3b1a4433e1ea793b349c8436b7833e5958d25b0d5cb7798ecc11616a587c115c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000  per nag(plek vir 6) 5 Van Imhoff Way Kommetjie 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -34.141371358456 18.324118124299
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!