Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strand Kusweg 109

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 110, Eltanza 16, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strand Kusweg 109 is in die Strand geleë. Dit is 'n gerieflike woonstel wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die strand en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitkamer het 'n TV en dit kyk uit oor die strand. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien.

Strand Kusweg 109 is oorkant die strand en stapafstand van verskeie restaurante en winkels af. Daar is besienswaardighede soos die Strand Boeremark, Strand Waterworld en verskeie wynplase en -landgoedere in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Kusweg 109 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Strand Kusweg 109
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Strandweg 110, Eltanza 16, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Kusweg 109 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 110, Eltanza 16, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fcf9cbb11e85885680c7526b7df81d7dd713c4aa98a8bfc71c9f4720ce204f49f329d9bf497ff017a4514ed9b1d9df10f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Kusweg 109 Eltanza 16 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.115904523399 18.824010081589