Strand Luxury Self Catering House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Dié smaakvolle vakansiehuis is aan die voet van die Hottentots Hollandberge in die kusdorpie, Strand geleë. Die hoofstrand, winkelsentrums en Stellenbosch net 'n kort rit vanaf die eenheid.

Dis 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in 5 slaapkamers, en daar is 4 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n ekstra-lang koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en kookgerei. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n ingeboude patio met 'n braai-area wat uitkyk oor die swembad. Daar is ook WiFi, lugversorging in die hoofslaapkamer, en veilige parkeerplek.

Die hoofswemstrand is net 2 minute se stap van jou voordeur af.

Doendinge in die omgewing sluit Strand-gholfklub, Strand se strand, Somerset Mall, Strand Waterworld, Cheetah Outreach en 'n aantal wynlandgoed in.

Slaapplek

'n Bespreking by Strand Luxury Self Catering House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strand Luxury Self Catering House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za