Lochnerhof Akkommodasie by Strand Luxury Self Catering House | LekkeSlaap
+21

Strand Luxury Self Catering House

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Strand Luxury Self Catering House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Franklin T - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Franklin T

Dit was lieflik. Baie rustig.

Problem gehad met WiFi (daar was geen alhoewel die advertensie gesê het dis gratis). Miskien bietjie werk aan parkeerarea. Ons het ook self elektrisiteit gekoop omdat dit te min was. Die verblyf is baje lekker ingerig.

Jeffrey P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey P
Saam met vriende

Awesome!

Perfek vir familie en vriende!

Nina S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nina S
Gesin met klein kinders

Lekker huis vir groot gesin met kinders. Daar kan aan die netheid gewerk word.

Eerstens, ons het heerlik gekuier. Al wat gepla het is dat die DStv nie gewerk het nie vermoedelik omdat die rekening nie betaal was nie. Dit is nie op versoek reggestel nie. Gaste wat egter meer vol fiemies as ons is kan dalk kla oor die netheid van die huis. Klein sakies wat gepla het was byvoorbeeld die ou verslete opwaslappe en afdroogdoeke in die kombuis, verskeie los persoonlike items in van die kaste. Aandag kan gegee word aan gaste-sepies, sjampoe ens. Die lig in een badkamer het nie gewerk nie, ek dink die eienaar moes bewus gewees het daarvan, want daar was 'n flits beskikbaar in die badkamer. Daar was heelwat stof hier en daar op en onder van die meubels. Ons sou verder verkies het dat daar 'n werkende alarm op die perseel was. Andersins was daar alles wat ons nodig gehad het en die feit dat die eienaar 'n nuwe swembadnet opgesit het word waardeer.

Strand Luxury Self Catering House's terugvoer

Dit is jammer. Ek was bewus van DStv en het met 'n DStv agent gepraat wat gesê het hulle stelsel is stadig en hulle sal dit onmiddellik aansit. Ek het niks weer gehoor nie so aangeneem die DStv het weer begin werk. Gewoonlik is die huis baie skoon en netjies. Ek is woonagtig in Johannesburg en reël die skoonmaak ens. Die sjampoo's is van Sorbet en daar behoort sjampoo ens. te wees in elke badkamer. Ek gaan fisies self die huis weer ondersoek en besoek.

Jammer vir die ongerief.

Vriendelike Groete

Strand Luxury Self Catering House
Caroline S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S
Gesin met klein kinders

It was excellent. The house is well equipped.

The owners are very accommodating. My family really enjoyed the facility.

Phumlani M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumlani M
Gesin met tieners

I would recommend it and stay there again.

It was great!

Claudia B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B
Saam met vriende

Baie gerieflike en goed toegeruste huis in 'n baie rustige omgewing.

Ons was 'n groep van 8 dames, die huis bied gerieflike kamers met 4 badkamers sodat niemand vir iemand hoef te gewag het om klaar te maak nie, ons sal dit definitief weer boek. Die huis is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het.

Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 105, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed212e9d0cb0da6745ed28cb14decb2cf8854b8d1254d0b6b29a942db75a725a618939f1187c26c5c4084a48683e6f0f4b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 105 Marais Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-23:00 10:00 -34.10478 18.8214
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za