LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Luxury Self Catering House | LekkeSlaap
+20

Strand Luxury Self Catering House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 105, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Strand Luxury Self Catering House is aan die voet van die Hottentots Hollandberge in die kusdorpie, Strand geleë. Die hoofstrand, winkelsentrums en Stellenbosch net 'n kort rit vanaf die eenheid. Die verblyf is 2 minute se stap weg van die hooswemstrand in Strand.

Dis 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in 5 slaapkamers, en daar is 4 badkamers met ’n bad en/of stort. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n ekstra-lang koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en kookgerei. Die sitkamer het 'n TV met DStv en lei na 'n ingeboude patio met 'n braai-area wat uitkyk oor die swembad. Daar is veilige parkeerplek vir 3 motors agter ’n muur wat met ’n afstandbeheer oopmaak.

Doendinge in die omgewing sluit Strand-gholfklub, Strand se strand, Somerset Mall, Strand Waterworld, Cheetah Outreach en 'n aantal wynlandgoed in.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Luxury Self Catering House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Strand Luxury Self Catering House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marais-straat 105, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Luxury Self Catering House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 105, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ed212e9d0cb0da6745ed28cb14decb2cf8854b8d1254d0b6b29a942db75a725a618939f1187c26c5c4084a48683e6f0f4b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 105 Marais Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -34.10478 18.8214
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!