LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Self Catering Apartment | LekkeSlaap
+11

Strand Self Catering Apartment

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodromestraat 102, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R890 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Strand Self Catering Apartment bied uitstekende verblyf in die Strand. Daar is 2 slaapkamers, 'n gesellige oopplan-leefarea, kombuisie en privaat tuin met braaigeriewe en 'n 180 grade-uitsig op Helderberg.

Dié selfsorgwoonstel het slaapplek vir 5 gaste, is op die eerste verdieping en kan via 'n privaat stel trappe bereik word. Geriewe sluit 'n TV met volledige DStv, 24 uur-WiFi en 'n privaat ingang in.

Daar is 'n afstandbeheer-motorhuis, toesluitparkeerplek vir 'n sleepwa en nog parkeerplek op die perseel.

Strand Self Catering Apartment is net 'n entjie vanaf die strand, gholfbane, winkelsentrums en die N2.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Self Catering Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 51 resensies vir Strand Self Catering Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Aerodromestraat 102, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Self Catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R890
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R890
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodromestraat 102, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiZDA2ODQ4LWY5MzItNDM3Ni1hNzI1LTNmNzRmMmU3YWZlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R890  per nag (vir 5 persone) 51 5 1 5 102 Aerodrome Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.097223079425 18.834893906746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!