Strand Akkommodasie by 100 Oppie Hoek | LekkeSlaap
+10
+10

100 Oppie Hoek

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-weg 100, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

100 Oppie Hoek selfsorgwoonstel is in die kusdorpie Strand geleë, slegs 2 km van die hoof-swemstrand af en 34 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite badkamer met stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer beskik oor twee enkelbeddens met hulle eie badkamer met 'n wasbak, stort en toilet.

Die braai- en kombuisarea is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, braaipan, induksiestofie en 'n tafel met sitplek vir 4 persone. Daar is ook 'n TV met DStv en 'n DVD-speler beskikbaar.

100 Oppie Hoek bied veilige parkeerplek agter 'n veiligheidshek. Die eenheid het sy eie alarmstelsel.

Slaapplek

’n Bespreking by 100 Oppie Hoek sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 100 Oppie Hoek
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Aerodrome-weg 100, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 100 Oppie Hoek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aerodrome-weg 100, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5Mzk4ZTgzLTVkMjMtNDZiYy04M2E0LWMyNDIzYzUwNWQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 100 Aerodrome Way Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.097379742825 18.835124820471
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za