LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strand Woonstel | LekkeSlaap
+7

Strand Woonstel

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 12 , A109 Maranel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strand Woonstel is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in die Maranel-woonstelkompleks in Strand geleë is. Dié prentjiemooi kusdorpie skuil teen die Hottentots-Hollandberge tussen Somerset-Wes en Gordonsbaai.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, kombuis, eetarea en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasmasjien en tuimeldroër.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolf, kapsule-koffiemasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met USB-koppelpunt. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel vir 4. Die eenheid lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area op die gebou se onderste vlak.

Maranel is sowat 150 m van die see af en oorkant Kusweg. Daar is verskeie restaurante in die omgewing, soos Spur en Ocean Basket. Kaapstad Internasionale Lughawe is net sowat 30 km hiervandaan. Dis ook naby verskeie gewilde bestemmings, soos die V&A Waterfront, Stellenbosch, Hermanus, Breederiviervallei, Franschhoek, die Weskus en verskeie wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Strand Woonstel sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Strand Woonstel
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Haarlemstraat 12 , A109 Maranel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strand Woonstel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haarlemstraat 12 , A109 Maranel, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlOGJlOWUzLTE3MTQtNDc5YS1hZjdjLTU5ZjcwZjk0OTZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Haarlem Street A109 Maranel 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.123550720369 18.832256810207
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!