Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandhuis

Strandhuis
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet daarop let dat 'n 8 km lange grondpad na die verblyf lei.
Gaste moet hul sleutels afhaal/afgee by die Oudebosch Plaasstal voordat hulle in-/uitklok by die eenheid. Dis sowat 10 km vanaf die kantore waar die sleutels afgehaal word.
Die balans moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Geen lawaai word toegelaat op die perseel nie.
Gaste word aanspreeklik gehou vir enige skade of breekskade wat gedurende hul verblyf plaasvind.
Tsitsikamma Seaside Accommodation kan nie aanspreeklik gehou word vir enige persoonlike besering/skade/diefstal van besittings gedurende gaste se verblyf nie. Die gebruik van geriewe is op eie risiko en die instansie sal nie verantwoordelik gehou word vir enige ongelukke i.v.m. die gebruik van die geriewe nie.
’n Boete sal gehef word as die aantal gaste wat op die perseel bly die aantal gaste waarvoor daar bespreek is, oorskry.
Die perseel moet in dieselfde kondisie gelaat word as waarin dit gekry is. Alle eetgerei en breekware moet gewas word en vullis moet in die drom wees.
Sou die huis in ’n vuil toestand gelaat word, sal ’n addisionele skoonmaakfooi gehef word.
Bring asb. jou eie bad-/swemhanddoeke, toiletware (insluitend toiletpapier), skoonmaakmiddels, vullissakke, houtskool, hout, en DStv-dekodeerder en -slimkaart.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivier-weg, Eersterivier, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8aa285b8c08f5e1cdbd564ac24a87c7acb2d6d017ea40b28d9d029b5ce7062f1491aedd9bf89e778571a6e6eb05b4093edd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivier 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07410477829 24.227347084656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem