Uvongo Akkommodasie by Strandloper | LekkeSlaap
+24
+24

Strandloper

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 030 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cilin-weg 87, Strandloper 4, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Strandloper is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks teen die Uvongo-strand. Die kompleks se hek bied direkte toegang na die strand promenade met 'n swembad en 'n getypoel, restaurante, wegneemetes en roomyswinkel, die gewilde Uvongo-strand met haainette en lewensredders, wat beskut is deur 'n kloof met pragtige kranse, 'n 25 m-waterval, strandmeer met trapbootjies en 'n nuwe, opgeknapte visvang-pier.

Die woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het skuifdeure en lei na 'n patio. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die laasgenoemde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het plafonwaaiers. Linne word vir alle beddens voorsien, maar gaste moet hulle eie swem- en badhanddoeke saambring.

Die kombuis het granietblaaie en is toegerus 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n sitkamerstel van riet en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n groot onderdakbalkon met Al fresco-sitplek en 'n ketelbraai. Die balkon het 'n uitstekende uitsig en die kinders kan dopgehou word terwyl hulle swem, of die mans wat visvang of dolfyne wat in die golwe speel.

Die kompleks is veilig met 'n elektriese heining, afstandbeheerde hekke en 'n hek met 'n kode na die strand. Daar is 'n groot, oop parkeerplek met genoeg spasie vir karre en sleepwaens. Daaglikse skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar en onderhewig aan beskikbaarheid, teen 'n addisionele koste.

Die stil dorpie aan die agterste kant van die kompleks het 'n verskeidenheid winkels, eetplekke en kroeë en is naby Margate en Shelly Beach.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandloper sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Strandloper
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cilin-weg 87, Strandloper 4, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Strandloper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Cilin-weg 87, Strandloper 4, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk46Bzn2XlRLEhPksWvL2MUxxSjV7FVYjduKHd2K23XSI7XxnPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 030  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 87 Colin Road Strandloper 4 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 09:00 -30.834061446862 30.394492480804
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za