Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strandloper 20

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 20, Moerie se Baai, Jakobsbaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Strandloper 20 is ’n ruim vakansiehuis in die kusdorpie Jakobsbaai.

Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers asook ’n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed, en die tweede een ’n koningingrootte-bed. Daar is 2 driekwartbeddens in die derde slaapkamer en 3 driekwartbeddens in die vierde slaapkamer. In die leefarea is ’n slaapbank wat ideaal is vir kinders. Daar is 2 badkamers wat elk ’n bad en stort het, asook ’n derde badkamer met ’n stort.

Die huis beskik oor ondervloerse verhitting en ’n kaggel in die leefarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n aparte opwasarea met ’n wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ’n stoep met ’n ingeboude braai, en die huis is slegs 100 m vanaf die strand.

Jakobsbaai is ’n unieke Weskusdorpie wat verskeie doendinge bied soos voetslaan, visvang, kanovaart in die baai en bergfietsry. Gaste kan gerus die pragtige dorpies in die omgewing besoek soos Paternoster, St Helenabaai, Langebaan, Hopefield, Darling en nog meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandloper 20 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 30 resensies vir Strandloper 20
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Strandloperstraat 20, Moerie se Baai, Jakobsbaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandloper 20 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandloperstraat 20, Moerie se Baai, Jakobsbaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAv4Rd3Iq3muDZsDegIeQYMNESywXQco8VLfcXR8JZYdEvEGHDgq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 30 5 1 5 20 Strandloper Street Moerie se Baai 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.980485752379 17.886519004963