LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandloper 5 | LekkeSlaap
+19

Strandloper 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 85, Uvongo, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Strandloper 5 is ’n dakwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Uvongo. Dié selfsorg-woonstel het ’n lieflike uitsig oor Uvongo-strand van die balkon af.

Die woonstel is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n aparte stort en bad, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders.

Daar is ’n stort in die tweede badkamer, en die woonstel het ook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n skottelgoedwasser, ’n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Daar is lugversorging in die leefarea langsaan en ’n TV met ’n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie kabels, slimkaat en DStv-dekodeerder saambring.

Neem asb. kennis dat partytjies, geraas, harde musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.

Die leefarea lei na die balkon met ’n tafel en sitplek. Daar is oop parkeerplek vin die kompleks en restaurante en Margate- en Shelly-strand is naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandloper 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Colinstraat 85, Uvongo, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 815
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 85, Uvongo, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6sUO4MVfGqZC45cOBxMQzxIA6Qa1i1wClEePfPicWc9fqnFxir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 815  per nag (plek vir 8) 85 Colin Street Uvongo 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 09:00 -30.834369731756 30.394863519206
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!