Strandloper 6

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strandloper 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo en bied 'n lieflike uitsig oor Uvongo se strand van die balkon af.

Hierdie woonstel is op die derde verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met die nodige toebehore, asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is lugversorging, 'n diepvrieskas en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt in die leefarea so gaste kan hul eie kabels, slimkaart en dekodeerder saambring.

Die leefarea bied toegang tot die balkon met 'n tafel en sitplek. Die kompleks het parkeerplek en is naby restaurante, en 'n kort entjie se ry vanaf Margate en Shelly Beach.

Slaapplek

'n Bespreking by Strandloper 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strandloper 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 815 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za