LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandmeer Cottage | LekkeSlaap
+18

Strandmeer Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandmeer Privaat Landgoed 36, Keurboomstrand , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Strandmeer Cottage is op die Strandmeer Privaat Landgoed in die kusdorpie Keurboomstrand geleë. Dié landgoed is by die Keurbooms-strandmeer geleë en is 5 minute se stap van die afgeleë Keuboomstrand af.

Dié moderne dupleks-eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping, 1 met 2 enkelbeddens en 1 met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-leefarea op die onderste verdieping en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die leefarea lei na 'n patio en 'n tuintjie.

Die leefarea op die boonste verdieping het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n enkelbed. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die Keurbooms-strandmeer. Die eenheid het 'n buitelug braai-area, asook 'n etenstafel en stoele met 'n sambreel buite. Veilige parkeerplek is voor die kothuis of agter beskikbaar.

Gaste kan van die swembad en tennisbaan op die landgoed gebruik maak.

Die landgoed is 'n paradys vir natuurliefhebbers en het bote, strande, visvangplekke, swemplek en voëllewe. Dit is ook net 8 minute se ry van Plettenbergbaai en vele besienswaardighede af.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandmeer Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Strandmeer Privaat Landgoed 36, Keurboomstrand , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandmeer Privaat Landgoed 36, Keurboomstrand , Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKiih748dSTEJmt0gLVCYjJL8Y2N16xt4mwmK2IIebVDkE4NT9R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 36 Strandmeer Private Estate Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.023633574486 23.400451557372
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!