Strandsig
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Strandsig is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die Strand met die mooiste see-uitsigte. Die kompleks is stapafstand van verskeie winkels en restaurante en slegs 30 minute se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe.
Die woonstel het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed met lieflike uitsigte oor die see. Daar is twee enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Altwee slaapkamers het ingeboude kaste. Die badkamer beskik oor 'n stort, bad, toilet en twee wasbakke. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is oopplan en die kombuis(met 'n eet toonbank en stoele) het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en oorgenoeg ingeboude kaste vir breekware, eetgerei en inkopie items. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n eetkamer tafel en stoele asook 'n afstandbeheerde TV met DStv Premium pakket. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n draagbare houtskool-braaier en tuinmeubels.
Daar is 'n wassery op die grondvloer en die woonstel het 'n toegewysde onderdak parkeerplek binne die sekuritetsarea. Sleepwa parkering is beskikbaar teen 'n addisionele koste per nag.
Jammer geen troeteldiere word toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Strandsig sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Strandsig het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Strand Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom