Strandsig 202

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strandsig 202 is 'n seekantwoonstel in 'n sekuriteitswoonstel in die Strand. Dié selfsorgwoonstel is stapafstand van die winkels en restaurante af. Dit is net 30 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Die woonstel is ten volle toegerus vir sakereisigers en vakansiegangers.

Strandsig 202 bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n slaapbank, TV met sekere DStv-kanale, DVD-speler en klankstelsel.

Veilige parkeerplek is op die eerste vloer van die gebou beskikbaar. Die elektriese toebehore werk met koopkrag.

Slaapplek

'n Bespreking by Strandsig 202 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strandsig 202 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za