LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strandveld Vineyards Veldhuis | LekkeSlaap
+21

Strandveld Vineyards Veldhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomfontein Plaas, De Damme-weg, Elim, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandveld Vineyards Veldhuis is 'n bekoorlike plaaskothuis op 'n wynplaas tussen Elim en Kaap Agulhas. Die naaste winkels is in Bredasdorp en Struisbaai, albei sowat 35 km ver. Kom ontsnap van die stad en geniet die oop ruimtes en natuurlike skoonheid van hierdie ongerepte stukkie wêreld. Geniet stappies deur die wingerde en neem 'n tydjie om die fynbos te ruik en op die Kaap Agulhasstreek se strande te baljaar. Gaste kan ook hul bergfietse saambring om die aangewese roetes te pak, op die plaas velddraf of 'n piekniek by die dam geniet.

Die Veldhuis Kothuis is oorkant die wynkelder en bied 'n uitsig oor die veld. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer en daar is 1 badkamer, 'n kombuis en 'n toegeboude stoep en braaikamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens, daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer en ekstra matrasse is beskikbaar op versoek vir kinders.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, breekware, glasware en eetgerei. Daar is ook 'n etenstafel en stoele vir 2 gaste. Die toegeboude stoep het 'n ingeboude braai en kaggel, en daar is 'n houtetenstafel met stoele.

Slaapplek

’n Bespreking by Strandveld Vineyards Veldhuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blomfontein Plaas, De Damme-weg, Elim, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomfontein Plaas, De Damme-weg, Elim, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6a34d8fa92960ea39f4ba6f10e75eeb78536634f42dd643faea69ef6056e7ef72004eded8e860cfc1f4c187f84f2e639b81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) Blomfontein Farm De Damme Road 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.660979089122 19.783845722692
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!