Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stratfords Guesthouse

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stratfords Guesthouse bied B&B-verblyf en is in Oos-Londen geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sakeverblyf.

Verblyf by Stratfords Guesthouse beskik oor 12 unieke kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea voorgesit.

Daar is goed toegeruste konferensiegeriewe te huur met plek vir 40 afgevaardigdes. Die gastehuis het ook gratis WiFi, 'n swembad, braaigeriewe en veilige onderdak- en oop parkeerplek.

Stratfords Guesthouse is sowat 300 m vanaf Vincent Park-winkelsentrum en restaurante en 2,6 km vanaf Hemingsways Mall en Casino en ander besienswaardighede in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Stratfords Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chelsey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 5

Ligging

  • Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stratfords Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frere-weg 31, Vincent, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0c52212214c5280fde47c3ae32f8e05737693ad49201a3636859be5228c858538aec974db812ab172a7a9a73f953080d4d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 31 Frere Road Vincent 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9856582487 27.902275817127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem