LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Straw House | LekkeSlaap
+13

Straw House

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Straw House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Etienne C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne C
Gesin met tieners

Baie lekker gebly en die strand en omgewing baie geniet.

Ons het die verblyf en die omgewing baie geniet, en kan dit enige tyd aanbeveel. Die volgende sou ons dalk verander het of bygesit het: 'n stortkop op elke stort en 'n TV met DStv.

Karen E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mal oor die privaatheid van die binnehof!

Het die ruimte en ontwerp van die huis geniet. Dis stapafstand na die strand. Mooi toegerus en lekker atmosfeer!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Love the courtyard privacy!

Enjoyed the space and design of the house, walking distance to beach is great. Nicely equipped and great energy!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dane M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dane M
Saam met vriende

Just what we needed.

Bathrooms may be a bit simple for some, but all in all very comfortable.

Anje B - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anje B
Saam met vriende

Relaxing weekend!

Loved the house! Very cozy! "Outside bathrooms" not ideal with small children. Train pretty noisy at night if you are a light sleeper and not used to it!

Chris C - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Chris C
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy hou van stilte en rus is dit die plek om te wees.

Die huis is goed ontwerp, maar die buite badkamer geriewe is 'n no-no. Daar is baie muskiete so neem iets saam om hulle te verjaag want die muskietnette het gatte in. Neem kennis geen TV of mikrogolf nie. Ek dink die plek is 'n bietjie verwaarloos wat 'n jammerte is.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat 1, Elandsbaai, 7976, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY1MDBiZGY1LWM3YjAtNGI2Ni05NWRhLTFjZmRjNjQ3NzQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1 Boom Street Elands Bay 7976 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.311281794081 18.342301687172
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!