Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strawberry Hill Farm

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R322, Strawberry Hill Plaas, Grootvadersbosch Landgoed, 20 km vanaf Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Strawberry Hill Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas wat aan die Grootvaderbosch Natuurreservaat in die Grootvaderbosch Bewarea grens. Strawberry Hill se naam kom vanaf die wilde aarbeie wat op die plaas gegroei het. Die plaas is 20 minute vanaf Heidelberg en 38 minute vanaf Swellendam geleë.

Verblyf word in 3 eenhede gebied en daar is altesaam slaapplek vir 18 gaste. Forest Lodge is 'n rustieke kothuis met baie karakter en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Strawberry Hill Lodge is 'n opgeknapte huis met 4 slaapkamers en 4 badkamers met lieflike berguitsigte. Jenny's Cottage is 'n ruim eenslaapkamerkothuis op die grens van die reservaat, met slaapplek vir 3 gaste.

Strawberry Hill Farm bied braaigeriewe, 'n kaggel op die perseel, voetslaan- en staproetes en nabygeleë rivierpoele.

Die plaas word deur spesiaal-ontwerpte bergfietsroetes van 120 km omring. Daar is altesaam 4 roetes wat deel vorm van die Grootvaderbosch Bewarea se roete-netwerk. Gaste kan dus voetslaan, fietsry en voëlkyk, en die plaas is die ideale plek vir agteroorsit en ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits
  • Spaans

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Strawberry Hill Farm
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Langs die R322, Strawberry Hill Plaas, Grootvadersbosch Landgoed, 20 km vanaf Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strawberry Hill Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R322, Strawberry Hill Plaas, Grootvadersbosch Landgoed, 20 km vanaf Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3655aba01737553375293eb4943b31e8d7b870203589d89601fd23fec4cd8eb74893d78e2818c6d97c5b29d6d9a9ae398d45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Off the R322, Strawberry Hill Farm Grootvadersbosch Estate 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.993026005541 20.821326076985