StrawberryRose Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

StrawberryRose Cottage is op die suidelike hoek van 'n perseel van 'n halwe hektaar in die hartjie van die Constantia-vallei geleë. Dit het privaat toegang vanaf Rose-weg en 'n uitsig oor 'n reuse visdam en lowerryke tuin met 'n groot, ou eikeboom. Dit is in een van Suid-Afrika se bekendste en prentjiemooi wynstreke op 'n pragtige, parkagtige perseel met 'n volop voëllewe en skilderagtige berguitsigte geleë.

Daar is 2 redelike groot kamers wat elk sy eie badkamer het, 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, groot sitkamer en eetkamer, en 'n leefarea buite. Dit is meer 'n huis as net 'n kothuis. Die interieur is pragtig versier met onberispelike aandag aan detail om 'n elegante dog gemaklike atmosfeer te skep. Te danke aan die kothuis se noordelike aansig is dit lig en lugtig met 'n oorvloed son en natuurlike lig.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na StrawberryRose Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false