Strelitzia 7

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Strelitzia 7 is 'n selfsorgwoonstel in die Strelitzia-kompleks in Margate naby die strand, winkels en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoele. Die sitkamer het 'n TV en 'n plafonwaaier. Dit lei na 'n ruim balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Strelitzia 7 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Strelitzia 7 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za