Stroll and Stay Hermanus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Mossie Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stroll and Stay Hermanus bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hermanus in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek. Die eenheid bied nie 'n see-uitsig nie, maar kyk uit oor 'n deel van die bekende Hoy's Koppie.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid sluit ook 'n slaapbank in wat geskik is vir 'n kind, sowel as 'n matras slegs vir kinders.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n enkelplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, Nespresso-masjien, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware insluit. Die sitkamer is gemeubileer met 'n rusbank en 'n TV, en gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus dwarsdeur die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gianni Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 27 Mossie Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Stroll and Stay Hermanus het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Mossie Lane, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang