LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Strooi Kooi | LekkeSlaap
+21

Strooi Kooi

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Strooi Kooi
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rona M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

So uniek, so anders en so mooi!

Die plekkie is so uniek en besonders en die swembad! Ons sal weer daar gaan bly.

Strooi Kooi's terugvoer

Hi Rona
Ek is so bly julle het lekker gekuier.
Hoop om julle weer te sien.
Alles wat goed is vir 2020.
Beste groete
Zelma

Strooi Kooi
Aldo O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Aldo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, vars Karoo-lug.

Sonkrag-sisteem nie doeltreffend nie, maar kerslig in die Karoo is sielskos.

Strooi Kooi's terugvoer

Hi Aldo,

Dankie vir die terugvoer.
So bly julle het die tyd hier geniet.
Mooi bly.

Groete,
Zelma

Strooi Kooi
Lineke B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lineke B
Enkelreisiger

Lieflike plek om jou battery te herlaai.

Dit het gevoel asof ek by my eie huis is. ’n Hartlike verwelkoming en 'n lieflike plek. Na 2 aande was ek herlaai en weer vol energie. Ek wens ek kon langer bly, ek wil beslis meer aander bespreek as ek weer kom eendag. Was mal oor die buitestort en my hondevriend wat my die 2 dae geselskap gehou het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely place to recharge your battery.

I felt right at home. A warm welcome and a lovely place. After 2 nights I was recharged and full of energy again. I wished I could have stayed longer, I will definitely book more nights when I come back one day. Loved the outside shower and my doggie-friend that kept me company for 2 days.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marinel M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marinel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale plekkie vir sielsrus.

Strooi Kooi was die ideale wegbreek kans vir my en my eggenoot. Ons het die stilte en meer primitiewe omgewing baie geniet. Die plekkie is perfek vir kop skoonmaak en mekaar se geselskap ten volle te geniet sonder enige versteurings.

Strooi Kooi's terugvoer

Hi Marinel,
Baie dankie vir julle terugvoer so bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Zelma

Strooi Kooi
Annette L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Goeie plek om af te skakel.

Hester V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek!

Dit is nie net 'n oornagplek nie, dit is 'n ervaring!

Celna B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Rustige tyd in 'n heerlike, stil omgewing. Goeie gasvrou. Ons kom weer!

Gill D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quaint, beautiful and super relaxing! You will want for nothing at Strooikooi.

Strooikooi was the best way to start 2018! Comfortable, clean and beautiful with a great host, if you’re heading to the Klein Karoo book Strooikooi!

Zander H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zander H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Heel aangenaam en baie gerieflik. Die stilte en buitestort was 'n plesier.

Strooi Kooi's terugvoer

Hi Zander dankie vir jou terugvoor, dit was baie lekker om julle hier te he.
Groete Zelma

Strooi Kooi
Therezonia V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therezonia V

Dit was 'n asemrowende ondervinding, die uniekheid van die kothuis met die pragtige uitsig oor moedernatuur.

Sien sterre.

Strooi Kooi's terugvoer

Hi Thereziona
Dankie vir jou terugvoering na julle verblyf hier by ons. Ek is so bly julle het dit geniet en kon ontspan.
Mooi bly
Zelma

Strooi Kooi
Charl J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Wat 'n heerlike en buitengewone plek! Lieflike, rustig, goed vir jou siel! Die beste stort ooit ─ wow, wat 'n uitsig! #lovestrooikooi wees anders!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome!

What an awesome place and just something out of the ordinary! Lovely, tranquil, good for the soul! Best shower ever - wow, what a view! #lovestrooikooi be different!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elsabe W - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielsverkwikkend en absoluut heerlik.

Kreatief ingerig en prettig om in te vertoef. Dit het gespreek tot my siel - wou sommer nog 'n week bly. Heerlike middagslapie gevang op buiteligbankie in die son en die buitestort was heerlik warm.

Vanraepenbusch Mathieu  - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanraepenbusch Mathieu
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terug naar de natuur.

Mooi huisje smaakvol ingericht door een lieve gastvrouw.

Anita J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike ervaring.

Sal Strooi Kooi enige tyd aanbeveel en weer besoek. Hier vind jy rus vir jou siel.

Elize V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar teleurstellend.

Huisie is netjies en skoon, maar volgens advertensie is daar visvang geleenthede en 'n swembad. Die "swembad" is 'n 2 x 2 m plastiekdop halfpad in die grond wat meer paddas (lewend EN dood) in het as water! Die "visvang" was 'n pragtige dam so 4 km verder, net jammer daar is nie 'n manier om by die dam te kom nie. Sal nie weer daar bly nie. Was ook nie beïndruk met die feit dat ons aangeraai is om enige van ons besittings van waarde eerder in die huise in te vat nie, aangesien daar al "voorvalle" was!

Strooi Kooi's terugvoer

Hi Elize

Dankie vir jou terugvoer na julle besoek.
Die splash pool het ongelukkig die middag begin lek en by die tyd wat ek dit opgelet het was dit al n padda paradys, jammer.
Die visarend hengelklub se ingang sit reg teen die pad so 2 km verby die dam wal.
Ek was besorg oor die boks wat op die oop bakkie was en wou verhoed dat iets waardevol geneem kon word.

Strooi Kooi
Emma S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Emma S
Enkelreisiger

Just what I needed.

Very dog-friendly, unique, private, quiet and full of character. This was perfect and addressed all my needs. Zelma and Rozelle were charming and helpful. The quiet, private and generous space one has all to yourself gives you room to breathe. The decor was tasteful and unfussy. Kudos to them for being off the grid without any discomfort to the visitor. The most dog-friendly place you could ever wish to find. My dogs and I just loved being there and will definitely be back.

Strooi Kooi's terugvoer

Good day Emma,

Thank you for your review. It was a pleasure having you and your beautiful family of dogs here with us. We are so pleased you all enjoyed your stay.

Hope to see you soon and all the best for 2016

Best regards,
Rozelle and Zelma

Strooi Kooi
Tanja E - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid in oormaat!

Beslis 'n kooi wat ek kan aanbeveel as jou siel die rus verdien! 'n Vriendelike klein strooi-huisie wat jou uit jou elke dag se leefstyl uitruk en jou siel hernu met rus en vrede. Wat jou weer tyd gee vir rond kyk en die elke dag se klein "blessings" raak te sien! Dankie Strooi-Kooi!

Strooi Kooi's terugvoer

Hi Tanja,

Baie danke vir jou terugvoer. dit is vir my so belangrik dat besoekers die rustigheid en gemak van ons huisies geniet.
sien julle weer hopenlik.
Groete
Zelma

Strooi Kooi
Andries Barnard B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Barnard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Landelike rus en vrede met unieke verblyf.

Vanaf die ontspanne kennismaking, die oe-en-aa oor die unieke boustyl en deure, tot die vertrek en afskeid van 'n lewenslustige gasvrou, is dit voorwaar aan te bevele.

Arnold B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs en die huisie is baie mooi en netjies.

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs gehad. Die huis is baie mooi. Die slaapkamer is groot. Die kombuis is net vir koffie- en teemaak. Daar is wel 'n lekker braaiplek buite. Kan dit baie sterk aanbeveel.

Johan B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek en fantasties!

Ons het dit regtig BAIE geniet ... Die huisie is in 'n opknappingsfase, so daar was nou en dan 'n werker daar, maar dit is maar wat gedoen moet word! Dit is absoluut uniek en die bed is hemels. As ek 'n klein aanbeveling kon maak, sou ek die kombuisie 'n bietjie beter toerus.

Liz V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Unieke konsep.

Voorwaar 'n lekker rusplek na 'n dag se reis. Sal definitief weer hier kom uitrus ... selfs die honde het dit baie geniet.

Willem S - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Besonderee ervaring.

'n Warm stort onder die sterre: 'n bonus.

Ilse Z - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, stylvol en 'n tikkie andersheid.

Ons het heerlik gebly: knus en warm. Wonderlike uitsig. Nice dekor. Onopgesmuk met baie styl en aandag aan detail. Heerlike ete aan huis van eienares.

Jessica H - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica H
Saam met vriende

A unique experience!

Strooi Kooi is an amazing piece of heaven in the Karoo, thoughtfully designed and tastefully decorated. A great place to stay for a night or a week. Environmentally responsible. A unique experience!

Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1879, Besemkop 9, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MmU0YWRkLTljNzItNDI2ZS05ZjczLTRhZjA0ODBmMWRhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Erf 1879 9 Besemkop 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.51962626401 21.693009138107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!