Struisbaai Akkommodasie by Struishuis | LekkeSlaap
+27

Struishuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 700 skoonmaakfooi per bespreking.

Belasting en Ekstras

’n Sleutel- en breekskadedeposito van R300 moet direk aan die instansie betaal word en is terugbetaalbaar via bankoordrag binne 5 tot 7 werksdae na gaste se vertrek.
Linne word voorsien, gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Gaste moet hul eie braairooster saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromstraat 12, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdYy3NBRC43ruNdJ2HuH50ZWcnbtUnH8T1Scsv2tjzC37BV1t9T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (plek vir 10) 12 Krom Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.800452741166 20.04766599741
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za