Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StruisVogel

Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 250 R1 688 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

StruisVogel is 'n lieflike selfsorghuis in Struisbaai vir 8 gaste met 'n houtvuurwarmbad.

Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping en het elk 'n dubbelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die solderkamer het 4 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word. Gaste in hierdie kamer gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die onderdakstoep het stapeldeure en -vensters wat toegemaak is sodat die stoep wind- en reënbestand is.

Die groot oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea ontspan en ook die binnebraai gebruik.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n onderdakbraai en 'n see-uitsig. Parkeerplek vir 4 voertuie is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Struisbaai het 'n rits doendinge soos visvang, swem, kajakroei, branderplankry, sweefski en walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook 4 km ry na L'Agulhas om die Quoin Point-vuurtoring, die Cape Agulhas Vuurtoringmuseum en voetslaanroetes soos Spookdraai en Rasperpunt te verken.

Slaapplek

’n Bespreking by StruisVogel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 56 resensies vir StruisVogel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink StruisVogel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 688
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Susansingel 27, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94b478f85c2572e5b7c3474fd6d3bfad77b8942b0a6a88ba728e688e15195053b52bdf0b0d0389ebdc536989f339a9d27294?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 688 per nag (plek vir 8) 56 5 1 5 27 Susan Crescent Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.808007587094 20.040437818415