Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Strydom's Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Armandt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 19 resensies vir Strydom's Accommodation
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Irené V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irené V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede.

Die diens was uitstaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris-maree H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris-maree H
Gesin met klein kinders

Naweek kuiertjie by 'n pragtige, veilige plekkie.

Plekkie is baie netjies, mooi en het alles wat mens kan benodig. Vriendelike mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shane L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane L
Besigheidsreis

Value for money.

Very good, will stay here in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Denise P

Sal nie weer daar bly nie.

Volgens my is die plek glad nie reg om gaste te ontvang nie. Die kamer, beddegoed, ketel, handdoeke alles is vuil. Daar is 'n snaakse reuk in die kamer. Die yskas ruik sleg. Die skuifdeur kan nie sluit nie. Die buite-aansig is glad nie goed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mariana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar nie goeie waarde vir geld nie.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Die kamer was netjies en skoon, maar die badkamer met die verskillende trappies maak dit gevaarlik om maklik te val, en daar is geen spasie om te beweeg nie. Daar is ook geen werksoppervlakte beskikbaar in die kombuis om kos voor te berei nie. Die uitsig vanuit die kamer is teen 'n sementmuur vas, en die fasiliteite is baie, baie basies in vergelyking met ander plekke teen dieselfde tarief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimli P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kimli P
Gesin met klein kinders

Convenient stay and friendly host.

Very safe, good location, and friendly hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet T
Besigheidsreis

Veilig en waarde vir geld akkommodasie.

Die akkommodasie is buite stapafstand van die middedorp geleë. Daar is veilige parkering. Ek het in 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens vir 2 nagte gebly. Die een bed se matras is werklik sub-standaard, terwyl die ander een perfek is. Die badkamer is klein, maar is toegerus met al die nodige geriewe. Die selfhelp-kombuis is goed toegerus en die gasstoof is 'n goeie idee weens die loadshedding probleme. Die WiFi werk goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourista D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourista D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was puik en baie netjies.

Ziska was die perfekte gasvrou. Vriendelik, behulpsaam en het lekker met ons gesels. Ons het sommer baie welkom gevoel daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik K
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Goed geleë, skoon, baie goed toegerus en goeie diens. Perfek vir een of twee aande se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, clean accommodation.

Everything was as the pictures show. We had no problems. Hosts were great. We were just there for one night so that we could attend an event in the area. Had our 10 month year old with us who slept in between us in the king size bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilda J
Enkelreisiger

Great stay.

I enjoy my stay at Strydom's Accommodation. Spacious unit an all the basic needs for a traveller. I will definitely recommend them and I will back in 3 tot 4 months. Friendly host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mario V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam in 'n stil woonbuurt.

Lekker rustig en kon lekker uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was awesome.

I really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mario V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net een aand, maar was regtig tevrede met die slaapplek.

Baie netjiese plek. Baie gawe, vriendelike mense. Stil en baie, lekker gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Maritza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie gepas vir ons nie.

Yskas was buitewerking en ons is eers daarvan in kennis gestel toe ons daar opdaag. Die woonstel is aan die hoofhuis gekoppel en daar was honde agter die middeldeur wat ons wakker geblaf het. Kon nie 'n goeie nagrus in kry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armandt E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armandt E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vriendelike atmosfeer en uitstekende diens.

Heerlike, ruim kamer en badkamer-gasvrou uiters behulpsaam en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 53, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd04053be954f1ae62a2a72de5f3aa625134bdb73cccfae7961dd2148e1bcaffaf473a2fcb64ac51f734ab110cd95639091ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 53 Buitekant Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.457862160533 18.719454944775
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem