LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by St.Tropez 1109 | LekkeSlaap
+22

St.Tropez 1109

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir St.Tropez 1109
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marita D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita D
Gesin met klein kinders

Akkommodasie was puik, pragtige uitsig vanaf woonstel en alles is daar wat nodig is vir 'n gemaklike kuier.

Die akkommodasie is lekker ruim vir 6 gaste. Die 2 badkamers was gerieflik. Die uitsig vanuit die woonstel is asemrowend. Veilige parkering in 'n toesluit-garage en sekuriteit is goed.

St.Tropez 1109's terugvoer

Goeie more Marita,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het julle tydjie hier by ons geniet en hoop regtig om weer van julle te hoor in die toekoms. Baie dankie vir julle ook vir die netjiese woonstel wat julle agter gelaat het dit was regtig 'n plesier om julle te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Chantel

St.Tropez 1109
Angelo S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo S
Saam met vriende

Was 'n awesome belewenis.

Awesome bestemming vir kuier.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Tropez Eenheid 1109, Kusweg 183, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWGbrwLArTdfbG8Vun41kDZ6PuZoM2QVczHLwvb2CHHOqk727ka?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Unit 1109 St Tropez 183 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1050266 18.818007
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!