Linkside Akkommodasie by Studio @ 104 | LekkeSlaap
+10
+10

Studio @ 104

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipperstraat 104, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Studio @ 104 is 'n selfsorgwoonstel in Mosselbaai. Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste.

Dié woonstel is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, en 'n enkelslaapbank vir kinders. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Vir gaste se gerief word linne en handdoeke voorsien. Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaat-ministoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiegeriewe. Die eenheid het 'n TV met DStv, maar gaste moet hul eie dekodeerder saambring.

Daar is 'n tuin voor die eenheid, en privaat braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Studio @ 104 is slegs 1 km vanaf die hawe, verskeie restaurante en doendinge soos visvang, bergfietsry en meer.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio @ 104 sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Studio @ 104
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Klipperstraat 104, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio @ 104 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipperstraat 104, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78ugosLCImDTeLRkU6s78DwsFWJe9HXF2GmQn6uAHZWgccRFqf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 104 Klipper Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.18537 22.14291
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za