Riebeek-Wes Akkommodasie by Studio @ 7 | LekkeSlaap
+7
+7

Studio @ 7

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 7, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Studio @ 7 is 'n moderne eenheid in 'n rustige en veilige doodloopstraat in Riebeeck Kasteel.

Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens en 'n en su9ite-badkamer met 'n stort. 'n Kind kan op versoek akkommodeer word.

Die eenheid bied ook 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe. Beskuit en veilige parkeerplek word voorsien.

Studio @ 7 is 1 km van die middedorp af met verskeie restaurante en winkels. In Riebeeck Kasteel kan gaste wynproe, fietsry, bergfietsry en die De Oude Kerk Museum, of die Kasteelberg Natuurreservaat besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio @ 7 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Studio @ 7
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wilde Olyf-straat 7, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio @ 7 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 7, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApft7THruEBfS2maXAUFHodiR1VVYLSHT5hIdgLKay4INQ7wWSh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 7 Wilde Olyf Street Riebeeck Kasteel 7300 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.384808569083 18.903777952622
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za