aanbod Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 29 Apr 2020.
Groot-Brakrivier Akkommodasie by Studio 10 | LekkeSlaap
+12
+12

Studio 10

Selfsorg
  • Winteraanbod - Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2.
  • Vanaf R850 R567 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 10, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Studio 10 bied verblyf vir 2 gaste in Bergsig, Groot-Brakrivier.

Die Studio Sea Cottage het 'n privaat ingang en het 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort en verhitte handdoekrelings. Handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv en WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Arendstraat 10, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R567
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 10, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7d8f2ec49e49f46d4146463486fc092e1fc682a1ba9468afce5de4990b8b9551d67038b0da411d769bc911d9d65f00d5bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R567  per nag (plek vir 2) 10 Arend Street Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.04998118533 22.211977091878
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za