Oranjezicht Akkommodasie by Studio 102 | LekkeSlaap
+6
+6

Studio 102

  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtlestraat 22, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Studio 102 is 'n gerieflike woonstel op die eerste verdieping in Gardens Sentrum in Gardens, Kaapstad. Dié woonstel is ideaal vir besoekers wat Kaapstad in al haar glorie wil beleef. Dit is ook geskik vir sakereisigers wat naby die middestad wil bly. Die woonstel word omring deur talle winkels, restaurante en besienswaardighede.

Studio 102 het 'n gemaklike koniningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met al die moderne toebehore wat jy benodig vir luilekker verblyf. Dit sluit 'n stoof, oond, groot yskas-vrieskas, en 'n skottelgoedwasser in.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n groot platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar teen R50 per dag.

Studio 102 is in dieselfde gebou as 'n winkelsentrum en 'n dokterspreekkamer. Heelwat geriewe, soos 'n MyCiti-bushalte en 'n wassery, is net buite die gebou te vinde.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 102 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Studio 102
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Myrtlestraat 22, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 102 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myrtlestraat 22, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNmYjRkNWJkLThjZmQtNDU3Mi1iYmVhLWVjM2U4NGQyMTQ3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Apartment 102, Gardens Centre c/o Buitekant & Mill Streets, Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.934481200267 18.418246507645
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za