Gordonsbaai Akkommodasie by Studio 108 | LekkeSlaap
+21
+21

Studio 108

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerweg 108, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Studio 108 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesogte oopplan-ateljeewoonstel in Gordonsbaai, net 900 m vanaf Bikini Beach. Die woonstel het groot vensters met pragtige see-uitsigte.

Dié smaakvol versierde oopplan-ateljee beskik oor 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n oond, stoof, yskas, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste wat lei na die sitarea met 'n kaggel. Die woonstel het 'n TV met volledige DStv.

Die woonstel bied 'n knus atmosfeer en hoekies waar gaste kan ontspan en die uitsig kan geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 108 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Studio 108
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Millerweg 108, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 108 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerweg 108, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79WKyUKrDA3KzAUH33LF4FytppY2hMHt473QesJye24skpJ8pR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 108 Miller Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.162487653197 18.866603148479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za