+16
Selfsorg in Plettenbergbaai

Studio 14 @ The Dunes

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

15% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Studio 14 @ The Dunes bied gerieflike oornagverblyf in 'n oopplan-woonstel in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dit is die ideale opsie vir óf 'n paartjie óf sakereisigers.

Dié lieflike ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet eie swemhanddoeke saambring.

Bykomend is die kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die eenheid lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die swembad en braaigeriewe bied.

The Dunes oord het 2 gemeenskaplike swembaddens en is net 8 km vanaf Plettenbergbaai, langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit spog ook met privaat toegang tot 'n blouvlagstrand en 'n stranddek waar skemerkelkies geniet kan word.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 304

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 14 @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
15 % AF
R 1 100 R 935
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
15 % AF
R 1 100 R 935
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
15 % AF
R 1 100 R 935
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Main Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d103364d0c6195c2cd7e13e6c92913d3ff770076babde1fc77514633bc736fc1f13f3597faf9b321fa4f5a36c5dfcdf9ac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009605514727 23.422015314081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang