LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Studio 47 | LekkeSlaap
+28

Studio 47

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Studio 47 is 'n gerieflike en privaat oopplan-tuinkothuis is in die stil buurt, Despatch. Dit word deur die eienaars, wat ook op die perseel bly, bestuur.

Dié rustige tuinkothuis het slaapplek vir 4 gaste en het unieke en ongekunstelde dekor. Die kamer bestaan uit 3 enkelbeddens en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n TV met volledige DStv-kanale. Die kombuisie is met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus. Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Addo Olifantpark en ander besienswaardighede is net 50 km van Studio 47 B&B af en Port Elizabeth en Jeffreysbaai is 35 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 47 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Studio 47
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Studio 47 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willem Olckers-straat 47, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADr8C9S9sGzyHndT5wuxQ4zPRakM5wFwPhYgw9tcXmrSghGVABk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 4 persone) 15 5 1 5 47 Willem Olckers Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.806528949243 25.450047607944
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!