Durban SSB Akkommodasie by Studio 505 on Golden Sands | LekkeSlaap
+11

Studio 505 on Golden Sands

Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Snell Parade 95, Golden Sands 505, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Studio 505 on Golden Sands is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in North Beach, Durban. Dié strandfront-perseel het gratis en privaat parkeerplek.

Verblyf is beskikbaar in 'n woonstel met lugversorging wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 badkamer en 'n oopplan-slaapkamer, -kombuis en -leefarea. Die slaapkamer-area het 'n dubbelbed en daar is 'n bank vir die 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel asook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 505 on Golden Sands sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Snell Parade 95, Golden Sands 505, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Snell Parade 95, Golden Sands 505, Durban, 4063, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0efc0c60a53ad30fa1a5b6b262069fbafc4dfd040ad945a5b0ca89db3577c5be2d4b326598ec2adaa0d5aa9b3207f28d1268?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 95 Snell Parade 505 Golden Sands 4063 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -29.8455251 31.034761
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za