Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 51

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio 51 is op 'n lowerryke heuwel in Clubview, Centurion en is 'n moderne oopplan-woonstel vir 2 gaste in 'n privaat tuin.

Daar is 'n slaaphoekie met 'n koningingrootte-bed aan die onderpunt van die trappe met 'n ruim en suite-badkamer wat 'n reënstort en 'n toilet het. 'n Gas-geiser verseker warm water.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n eetarea.

Die leefarea bied toegang tot die tuin wat 'n ingeboude braai-area het en gaste kan in die boomryke tuin na die voëls sit en luister.

Studio 51 is 5 km van verskeie winkels en restaurante en 15 km van die Centurion Residential Estate & Country Club af. Dit bied ook maklike toegang tot die N14, N1 en R21.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio 51 sluit in:

Koningingrootte-bed
Area
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Studio 51
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Studio 51 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 330
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poplar-rylaan 51, Valhalla, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba451cc019ea77057ccb7c8f6dd231b832f27af12a19359b689f065968520ef8690506dc8c14c5aee7254d8d61584f03622?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 51 Poplar Drive Valhalla 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8207612 28.1614925