Studio Comrie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Studio Comrie is 'n moderne, skoon en ruim selfsorgwoonstel in 'n stil en veilige straat in Kampsbaai. Dis die perfekte sluit-en-ry-woonstel vir 'n vakansie of sakebesoek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n ruim stort en berguitsigte.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met stoele. Die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV met DStv en beperkte WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n balkonnetjie met buitemeubels en gedeeltelike see-uitsigte. Parkeerplek is beskikbaar en 24 uur-sekuritiet in die straat word voorsien.

Die gasheer, Craig, woon in die hoofhuis op die perseel. Hy sien uit na jou koms en hoop om jou kuiertjie so gerieflik moontlik te maak. Tref gerus met hom reëlings om die swembad by die hoofhuis te gebruik. Wasgoed kan ook op die perseel teen ekstra kostes gedoen word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Studio Comrie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za