Studio Hyde Park

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Studio Hyde Park is 'n luukse, moderne woonstel wat al die fynere dinge omvat en 'n weelderige ervaring bied. Dit is sentraal geleë en pragtig ingerig met alles wat jy sou verwag in 'n groter woonstel.

Die woonstel se aangemete meubels weerspieël moderne skoonheid sonder om gerief in te boet. Oorgenoeg stoorplek is oral in die woonstel beskikbaar en is slim ontwerp om nie inbreuk te maak op die gerieflikheid en glans nie.

Die koningingrootte-bed is oorgetrek met puik linne, dekens en kussings. En die uitblokgordyne bied volkome privaatheid en donkerte saans en bedags laat die voile-gordyne net genoeg lig in die woonstel.

Die meeste van die toebehore smelt pragtig saam met die dekor, en dit sluit 'n yskas-vrieskas, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, en 2 TV's met satellietkanale (Gesinspakket) in. WiFi is ingesluit. 'n Sentrale TV-kabinet, baken die woonarea af van die slaapkamer, dit bied stoorplek en privaatheid.

'n Vertrekskoonmaakfooi van R250 is betaalbaar om die woonstel voor en na jou verblyf skoon te maak.

Daar is geen parkeerplek op die perseel beskikbaar nie, munisipale parkeerplek kan gebruik word (word teen 'n tarief per uur gehef). Parkeerplek kan ook by die hotel langsaan gereël word teen 'n tarief van R150 per dag.

Slaapplek

'n Bespreking by Studio Hyde Park sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Studio Hyde Park gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false