Kaapstad Middestad Akkommodasie by Studio Martini | LekkeSlaap
+19
+19

Studio Martini

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R784 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Martini Gardens 408, Queen Victoria-weg, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Studio Martini is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat uitstekende én sakpasverblyf vir 2 gaste in Kaapstad bied. Dit is 'n lig en lugtige woonstel oorkant die Kampanjiestuine - net 20 treë se stap. Jy kan op die rusbank sit die uitsig oor Tafelberg se kabelspoorweg bewonder ? die kabelspoor, V&A Waterfront en Kampsbaai se strand is net 5 tot 10 minute se ry van die woonstel af. Die meeste gaste-resensies sê hoe mal hulle oor die ligging is, hoe gerieflik dit is om na die besienswaardighede en restaurante te kan stap. Vir 'n woonstel wat in die hartjie van die stad geleë is, is Studio Martini baie stil en rustig, omdat dit in 'n straat met ou bome en tuine gebou is.

Die woonstel word uitstekend bestuur, het puik sekuriteit en is silwerskoon. Daar is gratis WiFi, TV met Netflix en dis volledig toegerus vir selfsorgverblyf. Dit bied slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed wat met 'n skerm van die sitkamer geskei word. Daar is 'n groot swembad in die tuin. Gaste het toegang tot 'n beperkte aantal privaat parkeerplek binne die gebou ? baie gerieflik vir in die stad!

Studio Martini is net 'n baie kort entjie se stap vanaf die SA Museum, Nasionale Kunsgalery, Langstraat, Groentemarkplein, Slave Lodge, Adderleystraat se blommemark, restaurante, kafees en ander besienswaardighede in Kaapstad.

Slaapplek

’n Bespreking by Studio Martini sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Studio Martini
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • St. Martini Gardens 408, Queen Victoria-weg, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Martini het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R784
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R784
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R784
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Martini Gardens 408, Queen Victoria-weg, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxNTUwMzE4LWZiNmQtNDRiNy05NTEzLWFmNmFkODBjOWRmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R784  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 408 St Martini Gardens Queen Victoria Rd 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.927555638686 18.41535405159
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za