Studio on 2 Carnarvon

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Studio on 2 Carnarvon bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op die eienaar se perseel. Die woonstel is naby West Beach in Blouberg, 1,2 km van die gewilde strand af.

Die eenheid het 'n aparte ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die woonstel is vir basiese selfsorg toegerus met 'n yskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar lugversorging, 'n elektriese kombers en WiFi. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad op die perseel gebruik maak.

Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Winkels, restaurante en die MyCiTi-busroete is maklik van hier af bereikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Studio on 2 Carnarvon sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Studio On 2 Carnarvon gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false