Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stukkie Stilte Berghuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R33, Erfdeel 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stukkie Stilte Berghuis en Chalet is 32 km vanaf Modimolle (Nylstroom) op 'n beesplaas in die hartjie van die Waterbergstreek geleë en bied 'n lekker plaaswegbreek.

Die Berghuis en Chalet is op een persee geleë, maar hulle is nie naby mekaar nie.

Die Berghuis maak van sonkrag, gas en 'n donkie gebruik. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, leefarea en 'n stoep. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en stapelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Warm water is slegs in die badkamer beskikbaar en word deur 'n donkie voorsien. Die eenheid het 'n plonspoel en 'n donkie om die water te verhit, daar is ook 'n boma met braaigeriewe.

Stukkie Stilte Chalet is 'n selfsorgeenheid wat slaapplek vir 2 gaste het. Die chalet gebruik sonkrag en gas en het nie elektrisiteit nie. Die Chalet het 'n oopplan-kombuis met 'n eet- en sitarea. Die chalet het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. 'n Buitebraai-area is beskikbaar.

Elke kombuise is met 'n yskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, voetslaan en fietsry in. Masserings is ook op versoek, indien vooraf gereël, beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Stukkie Stilte Berghuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Vanaf die R33, Erfdeel 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Gaste dink Stukkie Stilte Berghuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R33, Erfdeel 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9d8d856b13b422aa87746c16a05638b72b83c3191524f7b36788b46385f03e3c4989e2e27c80b3bd329ef47431405081ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Off the R33 Portion 13 Doornkom 0510 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.49221361724 28.383099922239