Kaapstad Middestad Akkommodasie by Stunning Cape Town City Apartment | LekkeSlaap
+13
+13

Stunning Cape Town City Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 32, The Piazza 1104, Kaapstad Middestad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stunning Cape Town City Apartment is 'n selfsorgwoonstel in The Piazza geleë in Kaapstad se middestad. Die woonstel is ideaal geleë om die verskeie besienswaardighede soos Church Square met sy modieuse koffiewinkels en eetplekke onder, die gewilde Kasteel, St Georges Mall, Groentemarkplein en die nuwe Rhodes Mandela Square te verken.

Die woonstel is op die 11de verdieping, bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n lessenaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met pragtige uitsigte van die stad en berg. Die kompleks het onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit en toegang tot 'n swembad en gimnasium.

Slaapplek

’n Bespreking by Stunning Cape Town City Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parlementstraat 32, The Piazza 1104, Kaapstad Middestad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 32, The Piazza 1104, Kaapstad Middestad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyOWI2NzZhLTNlMTItNGFhNi04MGZlLTc2MDY5ZTUzMzk2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 250  per nag (plek vir 4) 32 Parliament Street 1104 The Piazza 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9247598 18.4213457
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za