LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stunning Home 34 on Milner | LekkeSlaap
+13

Stunning Home 34 on Milner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 34, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stunning Home 34 on Milner is 'n pragtige en moderne selfsorghuis tussen St. Andrews College en Graeme College in Grahamstad, Oos-Kaap. Groot vensters sorg vir natuurlike lig deur die hele huis.

Dié huis bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond en het 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n groot etenstafel, stoele en 'n kaggel. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met uitsigte oor Grahamstad.

Die huis het 'n groot tuin met 'n klimraam, 'n groot swembad en 'n buitebraaiplek. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Stunning Home 34 on Milner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Milnerstraat 34, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerstraat 34, Grahamstad, 6139, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMRYUOCKTA4VSGelkUcd91ZnvGwfJTiISBWkmJKtGGwL9XaZmkc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 34 Milner Street Grahamstown 6139 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-14:00 10:00 -33.300683 26.517253
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!