10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Apr 2020 tot 20 Aug 2020.
Kuilsrivier Akkommodasie by Stunning Wine Farm Villa | LekkeSlaap
+25
+25

Stunning Wine Farm Villa

Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R4 500 R4 050 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stunning Wine Farm Villa bied ongelooflike verblyf tussen die wingerde op die Zevenwacht Wynlandgoed. Dit is die perfekte plek vir gaste wat opsoek is na rustigheid en asemrowende uitsigte oor Kaapstad en, in die verte, op Tafelberg.

Daar is 'n klein argiteksfirma wat 'n kantoor langs die huis het, maar verder is die hele perseel tot huurders se beskikking.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers met en-suite badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamers het 'n stort, 'n bad of albei. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, koffiemasjien, stoof en 'n ketel toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die tuin. Die huis het ook 'n sondek op die boonste verdieping, sowel as 'n plonspoel en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Stunning Wine Farm Villa is naby die Zevenwacht Spa en restaurante en die Zevenwacht Mall. Die huis is ook net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van die Kaap.

Slaapplek

’n Bespreking by Stunning Wine Farm Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 6)

Sien meer verblyf in

Kuilsrivier Wes-Kaap
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 6)
was R4 500
Vanaf R4 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc82ccf9a20f3390807da88d9cea8635707f7877424a42bb838fbd49efd7f831ea95541df6fb7fbd80a0d6edb8cfb90b1c27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 500, nou Vanaf R4 050  per nag (plek vir 6) Langverwacht Road Kuilsrivier 7579 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.928554 18.72635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za