Style Guest House
Gastehuis
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Style Guest House bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van Thohoyandou in Limpopo. Die gastehuis is reg agter die dorp se mooi botaniese tuin en is weggesteek van die dorp se bedrywighede.
Verblyf is beskikbaar in Sakpas-, Standaard- en Luukse Kamers, asook 'n Master Suite. Elke kamer is mooi versier en het 'n LCD TV, 'n yskassie en 'n mikrogolf.
Gaste kan in die gastesitkamer ontspan en pool of veerpyltjies speel. Buite is daar 'n swembad en 'n grasdaksitarea. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Kenmerke
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Ligging
- Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
Sien meer verblyf in Thohoyandou Limpopo
- Kapasiteit: 36 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Freedom-straat 159, Thohoyandou, 0950, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom