Kaapstad Middestad Akkommodasie by Stylish Cape Town City Apartment | LekkeSlaap
+16
+16

Stylish Cape Town City Apartment

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 32, The Piazza 1007, Kaapstad se middestad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stylish Cape Town City Apartment is 'n selfsorg-woonstel in die The Piazza-gebou in Kaapstad se middestad. Dis perfek geleë om die verskeie besienswaardighede soos die Kerkplein met sy oulike koffieplekke en restaurante, die Kasteel, St Georges Mall, Groentemarkplein en die nuwe Rhodes Mandela-plein te besoek.

Die woonstel is op die tiende verdieping geleë en bied verblyf aan 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien met 'n droër, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies en 'n lessenaar. Die eetarea het sitplek vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die stad en die berge. Die kompleks het onderdakparkeerplek, 24 uur-sekuriteit, 'n swembad en 'n gimnasium.

Slaapplek

’n Bespreking by Stylish Cape Town City Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parlementstraat 32, The Piazza 1007, Kaapstad se middestad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat 32, The Piazza 1007, Kaapstad se middestad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiODEyOGNhLTYyNjctNGVmMi05NDRhLTA0NTU0NzRkNjkwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 2) 32 Parliament Street 1007 The Piazza 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9247598 18.4213457
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za